WELKOM BY LARDIELAND
'n Gelukkige kind is 'n Suksesvolle kind...
Visie:
By Lardieland streef ons personeel om U kind lief te hè, op te pas, te leer en veilig te laat voel asof dit ons eie kinders is.
Ons personeel is toegewyd en lief daarvoor om met kinders te werk en doen so op gronde van Christelike beginsels.
By ons skool hou ons van maniere en gehoorsaamheid en maats word van kleins af geleer "asseblief" en "dankie" is en sal altyd "Magic Words" bly.
Ons maats word in klein klassies op 'n "hands-on" interaktiewe en kreatiewe manier geleer en word ook af en toe kans gegee om insette te lewer in die werk wat hulle graag sal wil doen of vreeslik baie geniet.
Werksvelle vir ekstra oefening is beskikbaar vir alle maats.
Voordele van ons skool:
Voorskool
Liefdevolle Personeel
Opvoedkundige program
Ruim klasse en buite speel area
Middagete word verskaf
Buitemuurse aktiwiteite
Christelike skool
Klein Groepe
3 - 6 jaar (Gr RRR - Gr R)
Naskool
Liefdevolle Personeel
Gestruktureerde Huiswerkprogram met ekstra werksvelle
Ekstra aandag word gegee aan huiswerk indien daar 'n probleem area is
Middagete word verskaf
Studie-metodes
Buitemuurse aktiwiteite
Naskool grens aan die laerskool.
Kinders beweeg na buitemuurse aktiwiteite sonder om besige strate oor te steek.
KONTAK: 079 154 8362