Meer Info
WELKOM BY LARDIELAND
'n Gelukkige kind is 'n Suksessvolle leerder
Visie:
Die Sentrum vir Kideropleiding, Liefde en Sorg.
Missie:
Ons is Trots Oppad .... Met Jesus In Ons Hart!
Pre- Primer (Voorskool)
Goeie Sekuriteit CCTV kameras
Gekwalifiseerde Personeel
Opvoedkundige program
Ruim buite speel area
Etes word verskaf
Buitemuurse aktiwiteite
Christelike skool
Klein Klasse
3 - 6 jaar
Nasorg
Huiswerkprogram
Ligte Middagete
Inligting maandbriewe
Rekenaar klasse beskikbaar
Pottebakkery op aanvraag
Studie-metodes
Buitemuurse aktiwiteite
Naskool grens aan die laerskool.
Kinders beweeg onder beheerde toesig na buitemuurse aktiwiteite sonder om besige strate te kruis
Perdry word teenaan skool aangebied
KONTAK: MARIETTE BECKER - 073 1356021